Ek het 12 jaar lank n DL gery, lekker om vinnnig oppi teer te kom tot by die grondpad, plat mooi grondpaaie is dieselfde as teer loop lekker en hanteer lekker, as jy tegnies gaan doen dit net stadig baie stadiger as jy nie n behoorlike bashplate op het nie, ek het baie dieselfde plekke saam met...