Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Manic

    Sold BMW navigator V

    sorted but thx bud.
  2. Manic

    EV consumption, running costs (Volvo EX30)

    Laaste ding, ha Mini wys die eerste service is due op 25 000km, en die computer wys dis net n Brake Fluid change dis al :ROFLMAO:
  3. Manic

    For Sale CHEAP KTM 1190 ADVENTURE R .... stay far far away

    There are alot of guys in this haircut business. Never cars the km reading must be changed on the speedo, aswell as on the ECU. What some owners themselves do. If the car has a Factory warrant lets say until 100 000km, here by 70 000 they will start doing the services themselves, or at other...
  4. Manic

    For Sale CHEAP KTM 1190 ADVENTURE R .... stay far far away

    I was after a Amarok Single Cab at WBC. km was 155 000. I called buddy at Vw, who ran the Vin for me, the last service done at Vw, and it was done 2 years ago, was on 320 000km. So the last 2 years km is not even recorded.
  5. Manic

    EV consumption, running costs (Volvo EX30)

    BMW het die heel nuutste EV Mini vir my geleen vir 2 dae. 160kw engine. Huidige Mini se range wys 68km oor, as vrou in die aand by huis stop. Sy het dieselfde roete gery met die nuwe een, aand by die huis toe wys die range oor is nog 220km. So die nuwe Mini het baie meer range. Gelukkig het die...
  6. Manic

    EV consumption, running costs (Volvo EX30)

    Ons het die Mini Wall Charger gekry, wat tot op 32A kan charge. Die kar se battery word elke aand volgemaak na 100% toe. Die battery is baie klein, so 70% charge only sal nie werk nie. Maar al het hy dubbel die size battery, sou ek nogsteeds 100 toe gaan elke keer. Mini het so departure timer...
  7. Manic

    Wanted GPS Navigator Cradle

    Looking for the BMW GPS cradle please. My bike came without the Cradle, and I have a Nav I want to fit.
  8. Manic

    Trailers... flat tyre... No Jack !!

    Onthou X wheel spanner of jy is ook gefok..
  9. Manic

    Algemeene navraag

    Ding is net, die verkoper soek wat die bike werd is, die ou ga sit nog R20k by die prys. So jy betaal nou meer vd bike as wat jy moes. Daar is n groot whatsapp group ook, net met Vintage bikes for sale. Sien dit da gebeur ook elke dag. Bike is op FB vir R120k, die Admin ou laai dieselfde bike...
  10. Manic

    Algemeene navraag

    95% vd bikes is nie syne nie. Hy verkoop dit namens kliente en sit net n markup op dit. Hy sien nie eers die fietse nie. Da was n ruk terug n storie oor n fiets wat hy verkoop het, wat toe glad nie in die kondisie was, wat hy gese het. Want, hy het nog nooit die bike gesien nie. Dit was n hele...
  11. Manic

    Stolen 990 adventure S

    I dont even leave my bike outside a Mall. On a breakfast run, if I cant see my bike while having breakfast, I wont eat there. Just asking, but how do you park a bike outside a house at night and expect it t be there when you return 🥲 Sorry for the loss, hope they find it.
  12. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Read my post about the heavy extra import tax ontop of import tax currently on EV cars.
  13. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Dink net daar aan. Hoeveel geld kry Regering elke keer as jy jou tank vol maak met petrol/diesel? Hoeveel geld kry Regering nou as jy jou kar vol charge? SA soek nie EV karre op paaie nie.
  14. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Extra EV Import Tax Kills these cars in SA.
  15. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Die nuwe Countryman 4 deur Mini Electric is nou R1.2m. Mini kry hulle nie verkoop nie, staan die showrooms vol.
  16. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Ons Regering het n heavy extra Import Tax op Elektriese karre. Daarom betaal ons baie meer, as wat ons moet. Volkswagen het al jare lank EV karre, maar wil nie dit SA toe bring nie, want die extra tax maak dat hulle te duur is. Vw gaan wel nou n EV kar release hier by ons een vd dae. EV kar...
  17. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Lowbed.
  18. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Ek DINK 32kwh of so iets, Hy is rerig baie klein.
  19. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    My vrou se Mini het maar n 170km range. As ek hom net 80% moet laai is ons geskroef. So ek het die 80 en 100 ding heavy geresearch.
  20. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Bmw se karre, wys 100% in die kar, maar laai nie 100% nie. Die tech op battery sal hom nooit vat tot op presies 100 nie. So jy kan maar laai tot op 100% (y) Daar is ingeboude buffers wat keer dat hy nie oorlaai word nie.
Top