Ek het die naweek gaan ry, na 180km gestop, sous gegooi, rook gevang. Toe ek weg trek, toe pop n screen op wat se SHIFT ASSISTANT NOT AVAILABLE, en kaboem Engine lig!! Nie Limp mode gelukkig nie. Het my hele dag trip verder klaar gery, so 450km met Engine lig wat bly solid brand het...