Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    OomD, ek hou nie van bietjie bietjie charge op my vrou se kar nie. Ek verkies vol charge en klaar kry. Bang battery kry seer of bou n memory op. Kan seker nie, ma dit pla my anyway. Ek het ook Solar, maar my Charge Box wat Bmw my gegee het is direk op Eskom gekoppel. My vrou kan net in die...
  2. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Bmw het hulle i4 op gery Jhb toe van PE af. Hy het n 400km range. Maar hulle moes meer stop, want as jy die een charge point verby ry, gaan jy dalk die ander een nie maak nie. Hulle travel time van PE na JHB was 23ure nonstop.
  3. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Het jy nie n Charging Box/Wall Charger saam gekry nie? Of moet hy nog installeer word?
  4. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Jy kan net in die dag charge. Ek het my kar een aand op Eskom laat charge en toe die krag afgaan, het hy 10kw se batterye flat getrek in 45min. So Solar ga jy net charge direk van son panele af, vergeet dit om jou batterye te gebruik daarvoor. Hierdie is op 500km per week. Naweke ry ons die...
  5. Manic

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Baie Geluk OomD!! Ek dink dis n stunning kar :love:
  6. Manic

    Need help with TRX 250.

    Ja maar hy is geprys teen LTZ400 se prys. Net n tip(y)
  7. Manic

    Wild Dog Gemeenskap! ️ Weggee Alert!

    Daar moet n catch wees, niks was nog ooit verniet daar nie. Tot sy sussie charge.
  8. Manic

    Bike Needed for 2 Days - Bleom/Welkom Area

    Toets destyds, weet nie is dit al anders nie. Ry oor n speedtrap, moet bo 40kmh wees. Daar is drie robots dan, en drie bane. As links aangaan, skiet links en stop voor die lyn. As regs aangaan, skiet regs en stop voor die lyn. Of middel selfde dan as hierbo. Die fooking robots gaan so op die...
  9. Manic

    Bike Needed for 2 Days - Bleom/Welkom Area

    Ek het ook iemand se 200cc geleen destyds. Dis eintlik baie maklik. Maar daar is lyne, om n draai, as jy n lyn raak ry, bye bye. TE groot bike, en jy gaan dit trap. Veral as jou voete op die fiets nie kan grond raak nie. Ek was in Potch gewees. Het daar gekom, gekyk wat en hoe ry die ander...
  10. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Ga nie ophou bikes ry nie, maar het verseker opgehou bikes koop ja :ROFLMAO: (y)
  11. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    My 900GS seker nou 2 mnde oud. Nie eers 40km op klok nie.
  12. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Ek is klaar met bikes...
  13. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Het hom gesien yes.....:censored:
  14. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Ek is klaar met bikes....
  15. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Any red and blue?
  16. Manic

    Sold YAMAHA XT 250 R 45'000-00

    I spoke to Yamaha about this. There was something Yamaha SA had to renew, to keep it road legal. They did not, it lapsed. In order to get it done again, is too expensive so they said fuckit, and now few bikes of them are not road legal anymore.
  17. Manic

    Need help with TRX 250.

    As jy petrol cap afdraai, blaas hy lug uit? Breather op cap wat nie reg werk nie, sal maak dat carb nie petrol kry nie.
  18. Manic

    100 km draai gery

    Om te post 😉
  19. Manic

    Bike Kings on fire….🔥🔥

    Dis kak duur....
Top