Kar vir my is nie net n kar nie.
Ek love die goed. Bekyk en beloer hom, as jy wegstap en jy kyk om en jy smile, welldone.
Geniet die krag, hoor turbo fluit, die seepglad ratte change, die lekker handling, gemak en comfort.
Ek dink ouens wat hele naweek langs n dam sit en iets try vang wat hy...