Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Manic

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Laaste parte het gekom:cool:
  2. Manic

    Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)

    Eerste box het gekom, wag net vir nog een. Als vd XR50.
  3. Manic

    Container full of goodies

    Adam die Eienaar van Iconic het my ook gekontak. Het my n offer gemaak op al my bikes, toe se ek Nee.
  4. Manic

    Container full of goodies

    Hulle het 3 Reps wat net bikes opkoop hier by ons, en als in Containers pak :devilish:
  5. Manic

    Container full of goodies

    Laaik nie die manne nie. Hulle het containers en containers vol bikes uit SA oor gestuur na hulle toe.
  6. Manic

    New Xpulse Owner

    lekker!! Veilige myle vir haar. Kyk daai smile 😁😁(y)
  7. Manic

    New Xpulse Owner

    Vriend van my in Upington, da kom n laaitie van 14 kuier by sy dogter van 14. Knapie kom daar alleen aangery met sy Pa se nuwe Landcruiser bakkie :ROFLMAO:
  8. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Kortgat!! :ROFLMAO:
  9. Manic

    Wa die manne met die harde gatte?

    The guy did 205kmh all the time. He did 3500km in 19 hours, then carried on until he reached 4000km. He stopped every +-200km for fuel, had a chow, even tried to go for a sleep. I was just thinking, to change the style of riding, change to a different bike halfway. Most my bikes will cruise...
  10. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    13 se extra winglets het ook gekom
  11. Manic

    Wa die manne met die harde gatte?

    Weet iemand wat is die reels? Mag jy halfpad bikes swop of nie?Nie riders nie, net bikes. Mag dit Op n baan wees of net Public road? En en en?
  12. Manic

    Wa die manne met die harde gatte?

    Harley? Jis jy was moer lus v ry dis verseker :ROFLMAO:
  13. Manic

    Wa die manne met die harde gatte?

    Fok die permits. R100 en speedcops wat da nie is nie, is happy :ROFLMAO:
  14. Manic

    Learning how to wheelie ("Wheelie school")

    Friend with Huyabusa, said he removed his belly pan scoop thingy, that got rid of the weave on back wheel. Anyways, I also think my body position etc is the problem. Will work on it.
  15. Manic

    Wa die manne met die harde gatte?

    1000km is geen probleem. Ek dink die 1000 na 2000 ga jou kou, en die 2000 na 3000 gaan mens breek.
  16. Manic

    Wa die manne met die harde gatte?

    As WD die sous sponsor, sal ek dit doen. As ek dit nie regkry nie, gee ek niks petrol geld terug nie :ROFLMAO::ROFLMAO: Fuel stops pla my nie, wanneer gaan ek chow?
  17. Manic

    Wa die manne met die harde gatte?

    Wel, dan kan hy nie kla sy bene raak lam nie. So dan het hy n voordeel bo ons :mad:
Top