Ek stem saam dat die die 790/890 is seker een vd beste bikes daarbuite, het myne erg lief gehad. Net jammer nou oor die issues hier.
Maar weereens, my opinie, jy kan nie self aan jou fiets werk, en as engine opblaas verwag die Vervaardiger moet betaal daarvoor nie. Maak nei saak of dit nou...