Jip Carrots, ek maak ook gedurig daai fout, maar as ek moet stop vir elke mooi toneel wat ek dink n goeie foto gaan wees dan weet ek nie of ek ooit vorentoe sal gaan nie.
My mooiste fotos is in die harde skyf in my kop.
Ken Rockwell het gese " Photography is the power of observation, not the...