Aan die ander kant is daar ouens wat n jaar bike ry en meer talent het as ander en met een jaar ondervinding die meeste ouens in hulle moer ry.
Dan is daar ouens met minder talent en meer balls, wat die bestes op die forum na beginners laat lyk.
Hoeveel jaar jy bike ry is nie werklik n faktor...
Fingers
Thanks, will pm you closer to the time. For now still a lot of planning to do as I want to do Masai Mara in same trip. Contacted the Rwanda Tour and travel Association, but not getting any reply from them.
Nou verstaan ek jou nie...Ek en jy ry dan 23 Des op soontoe??? En ja Baboons Pass ook !!!
En daai "Chief village road" wat Ball & Chain hulle gery het.
Of dink jy ons gaan net drink ???
Maar ek hoor die ouens se Sani Pass is die ergste ?