Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    40 000 service

    Rit, ry sal ek hom vir altyd. Soek nie goeters met kettings op my werf nie. Eis, ons moet klarigheid kry oor die veranderde groot diens intervalle. Miskien het hierdie etters my gesien kom. Leo hou rekord(op rekenaar) van al sy uitgawes op sy scoot. Net interessant toe ek hom vra wat sy koste op...
  2. E

    40 000 service

    ;D,I also had a shokker in Jan. Did my 100 000 service. Cost R3300. In the past, the big(money wise)services was every 40 000. Asked them why so much for the 100 000 service. "Sir, the big service intervals has now been changed to every 20 000". Follow this up with your dealerships please...
  3. E

    Wanted. Anything for a GSA

    EC, die man praat waar. As jy oppie grondpad ry, waai die wind die sand wat voor onder die mudguard uitkom, op en innie gesigsveld in. Natuurlik van toepassing in die "ver vorentoe meerkat mode"
  4. E

    Respect it yes like it ...no!

    Nou't jy n lekker lat vir jou eie gat gepluk. Kom nou, tel jou armpies nou mooi hoog genoeg op laat ons jou hard en aanhoudend in die ribbes kan bliksem ;D
  5. E

    Respect it yes like it ...no!

    Geniet net jou fietsie se smoofness broer :thumleft:
  6. E

    Respect it yes like it ...no!

    Bus ;D, tjek jou memory is nog lekker fresh. Fokkol nodig om die vrede te bewaar nie. Everything is peacefull :thumleft:
  7. E

    Respect it yes like it ...no!

    PH, ry jou 800 en geniet hom. Die 2 fietse verskil soos dag en nag, punt. Nie een van hulle is volmaak nie, sal ook nooit wees nie. Kom ons los nou maar die klippe gooiery. Kom ons konsentreer meer op die volwasse/realistiese gesprekvoering. Afterall, is mos n site vir groot mense ne!
  8. E

    Pot Hole of Death!

    Same experience. Left the Dome last night(06:30 pm), turned left towards the N14,Leo on my left and the next moment 30 meters short of a robot in the right hand lane, this mother, but mother of a pot hole on a frequently used double lane. Hit it at about 80km/h. Serious headshake. Pathetic...
  9. E

    S.A.I. tour....

    Ok tannie :biggrin:
  10. E

    S.A.I. tour....

      ;D, K looking at the new generation, they don't even have self respect. ****, is the age gap so big or should I call you "oom" henceforth.
  11. E

    S.A.I. tour....

    GG, 121 Bn use to be at Mathuba-Thuba in KZN. When did they re-locate? Wonder what happened to the old unit lines. Was a beautiful unit.
  12. E

    S.A.I. tour....

    ADV, jou bejaarde ou bliksem. You put on the uniform when Paul Kruger still played rugby for Diggers >:D
  13. E

    KTM IS KONING!!!!!!!!!!

    Mmmmm... Tannie palm en haar 5 dogters :laughing4:
  14. E

    KTM IS KONING!!!!!!!!!!

    Nou't ons weer lekker kark gepraat. Alles in n goeie gees. Geniet die lemoen fietsie, ry die wit waks uit hom uit :thumleft:
  15. E

    KTM IS KONING!!!!!!!!!!

    Fok ou, nou dat jy te kenne gee dat jy ook n propeller fietsie gery het, beteken dit dat jy nou ewe skieleik verbeelding het. "Halt, who goes there, you are surrounded" Vat die houe in die ribbetjies soos n man. ;D
  16. E

    KTM IS KONING!!!!!!!!!!

    C, nee wat, hy is mooier as n mens.  :thumleft:
  17. E

    KTM IS KONING!!!!!!!!!!

    Het al die kak gery, dankie tog, weet daar is beter :pot: Issabelli en nie Issabella nie. Tjek die VS show op channel 184 pal. Jy sal ok daai bokooi wil ry. Issabella klink soos die een wat die kantore se asblikke leegmaak hier by die graft. Het ok my trots broer. ;D
  18. E

    KTM IS KONING!!!!!!!!!!

    ETS, soos fat b se, daai sleg gebarste tjoep bly "the king" :thumleft: Ons Beemer outjies mag draadtrek want ons het natuurlike verbeeldings. Vanoggend weer vir Issabelli Fontana goed bygekom, hoes daai ;D
  19. E

    BMW R1150GS ADV a true legend

    n Man se moola is sy moola. Maak nie saak wat jy ry nie, as dit jou "peniale liggaampie" styf maak, geniet net die styfgyt :thumleft:
Top