Kwassi, 4kg's is nie te swaar nie. Fietse is gemaak om vrag te dra. Tent is die 1 item wat die meeste op n lang trip gebruik word, dis jou huis vir n week of 3. Gerief vir rus is noodsaaklik na n lang dag se ry. Jy sal verbaas wees hoeveel ander onnodige goed gaan saam op n lang trip wat nooit...