LS, nee wat, ek het nog nooit k@rk met my Camp Master Super Dome gehad nie. Hy is waterdig, lekker baie spasie en lig gewig. As hy eendag verweer, koop n nuwe, lekker goedkoop. Glo een van die redes hoekom hy al so lank hou is die feit dat ek hom opslaan voordat ek begin suip. ;D
R2500 vir n...