Moenie worrie nie, ek sal jou gaan wys...........ons beplan om die 6de Augustus in Kroonstad weg te trek, 'n draai deur die OosKaap tot by die see in George en dan Vrydag op na Ladismith toe.
Jy's welkom om saam te ry, maar net as jy hou van baie lag, lekker str@nt te praat, langs die pad te...