Die R76 teerpad tussen Kroonstad en Steynsrus is 'n gemors want hulle is op 3 plekke besig om pad oor te bou.
Stop & Go's van 20 Mins elk en baie slegte detour paaie.
Probeer hom vermy
Vat dan liewers die S72 soos Exploratio se. Dit is teer vir so 20 kilos en dan 'n lekker geskraapte grondpad...