Dwerg, as daai 'n serp is het ek 'n storie vir jou
.
Een nag by die Grahamstad kunstefees met Tharina agterop die bike, gryp die ketting die serp en ruk hom in 'n oogwink van haar nek af. Gode sy dank hy was nie meer as een keer om haar nek gedraai nie anders was ek dalk nou vrouloos.
Ons het...