Hoekom ry jy nie Bloem toe met Griet, doen die liksens en ry terug?
Jy gaan nou op 'n vreemde fiets ry, netnou skop daai "gel" nie in nie, en jy jaag k@k aan. Die gearlever of voetrem is dalk te hoog/laag en jy "fumble" terwyl jy die toets doen.
Dis net 2 ure se ry!!