Petri, skuus, weet nie veel van al die verskillende lubes ens om die tent weer te her-seël nie, maar as die zips moeilikheid gee - smeer hulle met kerswas.
Ek moes Maandag weer al die tente se zips behandel na die naweek se natreën op Ficksburg. Werk soos 'n bom. ;)