Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Bokkeman

    BMW R1200GS HP2 Enduro - R85,000 - SOLD

    SOLD Engine in great condition, was overhauled at 20,000km. Recent compression test shows it to be in perfect balance. Starts every time without hesitation and runs like the clappers - you can spin the rear wheel all day long in any gear.  :ricky: Never been in a crash - just the usual offroad...
  2. Bokkeman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Net so. Die boute (#4) skroef deur #2 se eindpunte, deur die beak en dan vas in #6 se eindpunte. Die mudguard sit dan onder die #6 part en bedek dit alles. Die instrument cluster bout nie vas aan #2 nie - dit float net op drie rubber grommets (fastener #2) wat elk 'n circlip onderaan het om dit...
  3. Bokkeman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Spokie, jy kan self die diagramme en part-nommers opsoek - begin hier: https://realoem.com/bmw/partgrp.do?model=0369&mospid=51733&hg=46&fg=35 (dankie aan Dewie wat hierdie link op 'n ander thread gepos het). Dis nogal handig. Veral as jy die google vir die partnommer kan jy soms ander online...
  4. Bokkeman

    HP2 Cigar lounge.

    Jong, dis seker hoekom ek 'n paar keer lekker geploeg het... maar overall was dit die regte besluit - het die dag voor die event besluit om die knobblies af te trek en eerder op die Heidi's te gaan. Dit was bietjie van 'n calculated risk: ek het geraai dat Sutherland en omgewing baie klipperig...
  5. Bokkeman

    HP2 Cigar lounge.

    Haha ja, soos ek onthou was dit JOU voorstel dat ek eerder so helmet moes gebruik om te help met die modder ... Ons was eintlik gelukkig - die wolkbreuk (50mm) was op Donderdag so die arme ouens wat die qualifier Vrydag-oggend moes ry moes die diepe waters (1m+) en lekker diep klei trotseer...
  6. Bokkeman

    Amageza - "its not a race!"

    Maybe the Husky is more frugal, but I certainly relied on my 8l fuel bladder on almost all the stages. Day 1: 80km special + 120km liaison to fuel in Laingsburg at about 200km: needed it all and refilled tank+bladder Day 1: from fuel back to Sutherland was about 220km - needed to refill from...
  7. Bokkeman

    HP2 Cigar lounge.

    Ah! Nou verstaan ek - dit was dan jy Fendie wat die "missing" hp2 was ... jammer jy kon nie verder saam met ons ry nie. Dit was seker die lekkerste trails wat ek nog ooit gery het... hemels. Lekker om van julle ouens te kon ontmoet! Die moeilikste vir my was die hill climb aan die einde van dag...
  8. Bokkeman

    Breather hose ...

    Ek's nou ook maar baie bly dat ek die snorkel so ingesit het wat die inlaat gelei na die linkerkant van die bike toe - check hierdie foto van my na Amageza se Dag 1 special stage: Die modderlyn op die koplig gee 'n goeie indikasie van hoe diep ek onder die modderwater beland het. As daai...
  9. Bokkeman

    Amageza bad luck thread

    OK post your bad luck and near misses related to Amageza here - both during the ride and the preparation! I know Wolfmother and Biscuit will have something to add! Riiight, let's start! On the Thursday I was busy with last-minute bike prep and suddenly got nervous about failing scrutineering...
  10. Bokkeman

    AMAGESA 2012 The Ride Up and more

    Another option is to restrict their size - edit your post and then in the opening [ img ] tags add a width parameter like 800, e.g. [ img width=800] (remove spaces)
  11. Bokkeman

    Amageza 2012

    This was one thing you learned quickly on the Amageza: if you came upon a photographer you slowed the hell down in a hurry - they knew very well where the gotchas were which would provide the best footage ... and the most mayhem! So when I approached Broekskeur and found not only several...
  12. Bokkeman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Maar net op die onderste agter subframe risers. Myne was deur Atlantic gemonteer maar ek wil dit eintlik nog laer skuif - ek beveel aan sit dit so ver vorentoe/ondertoe as wat jy kan gaan - die spreader/support bar kan maar aan die mudguard raak - daar is tog geen relatiewe beweging nie. Maar jy...
  13. Bokkeman

    HP2 Cigar lounge.

    Ja-nee, het geweet dit gaan bietjie kopkrap verg ... jy't reg: daar kom aan elke kant van die unit twee kabels uit, met 'n male en female connector respektiewelik. Ek het afgelei dat die male aan die een kant opmatch met die female aan die anderkant... Is daar enige risiko met eksperimenteer? Ek...
  14. Bokkeman

    Mystery lever

    Ah! That explains it ... never got any hand pump with the bike! Jacko! Hoe't jy geweet hulle spy op my?!?! Hulle doen definitief - maar dis deel van my strategie om ******** info uit te sit om hulle bietjie van die spoor af te gooi ... hehehe :bueller:
  15. Bokkeman

    Breather hose ...

    I probably didn't make that clear - I know most guys with GS or GSA's do this to enhace deep water fording ability, but in my case it's mainly to mitigate dust, mud and plant matter intake and air filter fouling. That's why I wanted it higher up - away from mud splashes and fynbos seed...
  16. Bokkeman

    HP2 Cigar lounge.

    Is vandag in die Kaap, het 'n resistor kit by Suzuki South gekry, soos per die advies wat jou maat in Jhb vir my gegee het. Hy kon nie sê presies wat die resistor se weerstand moet wees nie want dis sommer 'n kit wat jy by enige bike shop kan koop (was R60). Maar ek sien op die etiket staan: 25W...
  17. Bokkeman

    Mystery lever

    Hi all, Any explanation of what this "mystery lever" is that lurks on the inside of the bottom of the frame, just in from where my left foot peg is? I say "lever" but it doesn't seem to be able to move - though it is cable tied in for some reason. I thought it might be a spare gear shift lever...
  18. Bokkeman

    Breather hose ...

    Hey guys, I spotted a breather intake extension on Gerhard's bike on my last visit - didn't have time to discuss it (too much to take in!) but tried my hand at a similar mod this weekend after noticing the amount of fynbos seeds and dust that collected on my DNA filter after one short outride -...
  19. Bokkeman

    HP2 Cigar lounge.

    Hiert! Hier lees ek nou eers van jou ontberinge ... jammer om te hoor, maar hoop dit was 'n groot sukses en dat die herstel oëverblindend vinnig gaan wees sodat ons binnekort bietjie saam kan gaan shred  :ricky:... en jy sê ook niks toe ek jou ewe selfsugtig gebel het vir advies nie! G'n wonder...
  20. Bokkeman

    HP2 Mod and Farkle thread

    Ek skat die HP2 is gemaak vir ouens wat sommer elke jaar 'n nuwe bike kan bekostig ... daar is aspekte wat optimised is vir gewig ten koste van durability. Die sidestand bearing block bv is van aluminium en dit hou eenvoudig nie - maar dit weeg niks vergeleke met die replacement staalblok nie...
Top