Restistor is 'n OK idee, maar die probleem met 'n DIY job is dat die resister werk in 'n baie nou temperatuur band - sê 23°C. Koeler, dan loop die fiets nog ryker, maar warmer, dan loop hy leaner as standaard = probleme/skade.
Ek hou van BoosterPlug omdat dit 'n konstante 6% aanpassing in AFR...