Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Jacobsroodt

    BMW R1300GS Screens

    Just arrived at West Coast Parts🤠 Smoked Sport screens and clear Touring screens for the R1300GS.
  2. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Is dit Gaston?😎 NS. Het daai bike nie dalk ekstra spots nodig nie! Sy ligte lyk vir my so min...
  3. Jacobsroodt

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    Acerbis gebruik dieselfde skroewe vir al die hegtingspunte om montering te vergemaklik.
  4. Jacobsroodt

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    6.5mm dik. Beskerm agter suspensie "links", en pype aan kant van enjin. R3595
  5. Jacobsroodt

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    Acerbis. Ek het lank met alu gery, maar as mens eers met plastiek gery het gaan jy nie sommer weer terug nie. Acerbis Enduro Bash Plate • Protection for frame and engine • Easy and quick to install • Shock-resistant and robust • made of thick polypropylene plastic • Very light...
  6. Jacobsroodt

    T7 Upgrade Time – Ready to Roll!

    Plastic bash plate is die nuwe alu. Ligter, stiller, sterk. Ek het in voorraad.
  7. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Soo, you lift the gas tank 5cm higher, and then you can use the 2l...
  8. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Soooo, she chose the new rims prepared for the Dakar, but never used... And she is travelling. Wonder if the background is still Europe?
  9. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Sy was in 'n verhouding en het begin reis na haar boyfriend haar verneuk het. Weet nie of sy al genees is nie.
  10. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Gaston Rahier - 1.64m tall... Standing at a mere 5' 5”, Rahier was small in stature but a goliath on his machine, even though the 42” seat height of his BMW made mounting his steed almost as daunting as scaling the vast dunes of the Sahara desert! He dominated the 1984 Dakar, taking victory...
  11. Jacobsroodt

    EV consumption, running costs (Volvo EX30)

    3 Sept 2466 101 24.3 R77.76 0 24.1 R0.77 Dankie Oom D! As jou kar op petrol geloop het sou dit jou R200 gekos het om 100km te ry. Dis 'n no brainer. Wat ek wil weet is wat jou "running costs" per km sal wees. Hoe gereeld moet die voertuig gediens word, en wat sal jou dienste kos? Hoeveel...
  12. Jacobsroodt

    Sold Collectable Mint Condtion 2002 1150 GSA

    Nou kort hy nog net 'n BoosterPlug🤠 Sjoe, 'n netjiese fiets!
  13. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    2l petrol is wel 1.48kg se dooie gewig... Dit is jammer dat daar nie 'n plastiek tenk vir die Tenere is nie. Op my CRF300L weeg die leë 14l plastiek tenk ligter as die leë 8l staal tenk.
  14. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Janee. Nie een van ons het al gedoen wat sy regkry nie, en sy is al op S8. Wel gedaan Noraly☺ Die Duitser kon nie 'n raam kry wat presies so oud soos sy is nie, maar dit was 'n meesterlike skuif om 'n fiets te kry wat so oud soos sy is om haar volgende avontuur mee aan te pak. En die Ohlins...
  15. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Umm, ja. In S7 kla sy oor 'n ABS liggie op die CRF300L. Die ABS is nie eers 'n blip op die skerm in my boek nie. Ek sou baie meer bekkommerd gewees het oor die oorverhittingsliggie in/op Akaska as ek sy was. Sy gaan 'n direkte WhatsApp lyn na die Duitser se foon hê as jy my vra...
  16. Jacobsroodt

    New GS F850 rider in Hermanus

    Welcome on WD David. You will be a happy rider☺
  17. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Ek hou van die Duitser se idee om die voorste sprocket standaardgrootte te hou, en eerder met die agterste sprocket se tande te speel. Ek het al gesien hoe 'n ketting die "swingarm" eet as die sprocket die verkeerde grootte is.
  18. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Die Duitser verduidelik in detail hoe eenvoudig die fiets is, watter twee van alles daar als is, en hoe maklik dit is om die fiets aan die gang te kry. Mens kon sommer sien dat dit oor Noraly se kop is. Sy sal maar moet bel om te vra wat om volgende te doen. 2l ekstra petrol in die tenk wat nie...
  19. Jacobsroodt

    Itchy Boots - New Season

    Running a GPS for odo and speed defies the spirit of the 600. She messed up the charging port of her last tablet GPS, putting it out of use. On a trip like this, you should have specific tools for specific functions. GPS for GPS, speedo for speed and distance and service intervals. Don't try and...
Top