Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    I ask John to wait and let me go through and take a picture as he comes through the fesh-fesh.. we had quite a joll and Eugene and Attie took quite a tumble to make the photos worthwile.. in Eugene's words. Ek kan nie die f@kken spore in daai babapoeier hoer-goed sien nie, ek't amper 'n...
  2. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Ja ou Chris, ek het gehoop iemand hier op die forum sien dit raak en kry my jammer, hulle het sole man. Die een het ek gegom en die ander een het amper my enkel gebreek toe hy skopgraaf sand skep, en toe sommer wegval..ek gaan hulle binnekort verkoop en vir my splinternuwe 2de handse boots koop...
  3. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Na al die papwiele het ons lekker spoed gemaak tot by die Noorde Hek van die park waar ons darem bietjie gesigte kon spoel onder die water en weereens 'n lekker koue (nee wag, yskoue) bier kon geniet.. daar deur daai hek lê daai 46km se hoer-sand..
  4. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    En nog 'n paar..
  5. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Sommer nog 'n paar oor ek eerder nou daar sou wou wees as hier waar ek nou sit..
  6. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Hoe verder Noord ons beweeg het hoe meer aggressief het die sand geraak en Rickus was natuurlik besig om 'n "World record attempt" uit te voer wat papwiele aanbetref..gelukkig het die bakkie ons op 'n stadium te hulp gesnel met 'n koue ding uit die yskas. Dit was egter nog lank nie die laasste...
  7. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Op die laasste foto het daar 'n draad in Attie se wiel beland. Later die middag het daar 'n draad my amper bo-van my fiets af geruk en gelukkig het my (toe-al) moertoe boots my gered van 'n enkel wat net aan 'n aar sou hang. Die X-Kulcha broek het egter 2de gekom..
  8. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Ek en Eugene by die hek met 'n boner..permitte uitgeneem en toe reg wes teen die park se grens af tot by die hoek en toe reg Noord tot by die Noorde hek..
  9. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Die dorings het die ou bietjie afgeknou..
  10. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Oppad na Khaudum hek..
  11. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Kamp in Tsumkwe..
  12. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Die Borman boetas het ons daardie aand bederf met pap en smoor en ordentlike tjops. Eerste keer in my lewe wat ek 'n man in sy slaap sien eet. En sommer heelwat ook. Ons het almal sommer net daar langs ons rygoed gelê, moeg genoeg dat dit nie gepla het nie. Van Tsumkwe af het ons die volgende...
  13. W

    Honda Quest True Adventure 2018

    :laughing4: :laughing4:
  14. W

    Pop in for a cold beer or something light when you're in Riebeek area again!

    Ek't Sondag hier verby gery oppad terug van Nam en 'n couple op 'n Transalp sien afdraai. Dit was nie jy?? Dit was in elk geval so rondom 11h00 die oggend..
  15. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Right, lyk my ons skrywer het nou aangemeld..ek sal maar so tussendeur bysit (maar dit lyk nie nodig nie) My hande is in elk geval nog te lam om te tik :imaposer:
  16. W

    Pop in for a cold beer or something light when you're in Riebeek area again!

    Howzit, the tasting room is open on Saturdays form 10h00 - 14h00 but the Snack bar is open on Saturdays and Sundays form 9h00 to 16h00.. Cheers Dewald
  17. W

    "Hekke" pad locked

    As hy gesluit is bel jy maar jy breek NOOIT 'n man se slot of knip 'n draad nie, dis sommer net k@k styl..
  18. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Dis nie rook nie Chris, dis 'n asma-pomp wat so aan die brand is..
  19. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Kan jul sien daai man is aan die brand soos hy daar staan..
  20. W

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Nie ver van daar na die operasie loop ek vir maat Rickus raak met 'n papwiel en terwyl ons dan nou almal nuwe tyres sou opsit die aand in Gobabis hy dit dan sommer nou eenmaal sou doen..
Top