Moet se, sidecar ry is baie veeleisend as jy bietjie verder van die pad af gaan as die gewone grondpaaie. Dit raak baie interessant en verg heelwat konsentrasie wanneer dinge begin rof raak. Ek het bv die Hel gedoen met my 690 en dit was geen uitdaging nie. Met die sidecar was dit anders. Baie...