Ek het 'n 690 met 'n Seat Concepts seat en het verlede jaar 16,200km deur die Mpumalanga Hoeveld, onder Lesotho deur die Wildekus, Baviaanskloof en vele ander paadjies in die Oos Kaap, Wes Kaap onder andere die Hel, Weskus terug deur die Ceresberge, Tankwa terug na die Wildekus deur Hogsback en...