Jou biltong lyk HEERLIK, maar toe ek "We have very high humidity here but inside the house with the AC running 24/7 " lees, sê my kop onmiddelik waaaaat? AC 24/7? Dis seker maar 'n tipiese Suid-Afrikaner reaksie. Met deesdae se krag en kragpryse kan ons dit beswaarlik bekostig om die AC aan...