My siening van die pakkery is, vat wat jy nodig het. Niks meer nie. As jy na ons ou RR's gaan kyk, kan jy sien hoe ons gepak is. Jy sal ook kan siein wat ons alles het op ons kamp fotos. Ek vat soos in letterlik my kombuis zink saam, MAAR dit is 'n plastiekbedryfsak wat omtrent niks weeg...