Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Mev Vis Arend

    De Vlugt and another gem.

    Dis altyd 'n voorreg om 'n rr van jou te lees. Dankie vir die deel. Jan, baie dankie dat jy so mooi na onse mater kyk.
  2. Mev Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Ja, jis, daai eenetjie wou net soen en vry en dis nie of ons mekaar van enige kant geken het nie. :love:
  3. Mev Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Op 'n trip in Namibia het hierdie hond van Rooisand by die Gamsbergpas op my skoot in die karretjie gespring net toe ons stop. Ek kon hom nie van my skoot af kry nie. Hy wou net saam ry 😁
  4. Mev Vis Arend

    The not-so-handy handyman and other randomness

    Daar sal beslis ñ winkel daar rond wees.
  5. Mev Vis Arend

    The not-so-handy handyman and other randomness

    Ja, jy behoort nog te kry. My Empisal is ongeveer 35 jaar oud en ek kry nog vir hom bobbins en cases. Dit is al masjien wat ons destyds kon bekostig en glo my, daai ding het alles en nog wat gestik. Hy werk nou nog.
  6. Mev Vis Arend

    The not-so-handy handyman and other randomness

    Kry vir jou eers 'n nuwe bobbin EN bobbin case. Dit is altwee relatief goedkoop by naalwerkwinkels. Maak net seker jy kry die regte bobbin. My Empisal wil glad nie met plastiek bobbins werk nie. Hulle maak daai kraaines. As ek reg kan onthou, is hier 'n paar manne wat van hulle masjiene...
  7. Mev Vis Arend

    The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

    Jip, ek wil hom wys ek ry nogsteeds vinniger as hy.
  8. Mev Vis Arend

    The small bike thread

    Ek het ook 'n topbox op my bike. Ek het die anderdag 'n cover met kleiner sakke gemaak wat oor die topbox kom. Ons gaan kamp met ons bikes en het beslis pakplek nodig. My bike, my topbox. Die sak met die olifant op is my detachable handsak.
  9. Mev Vis Arend

    Life in America - We made the move.

    😂 In the end he got his size 9.
  10. Mev Vis Arend

    Life in America - We made the move.

    The other day we ordered a size 9 shoe for the husband. They sent a size 7. When I asked them why a size 7, the lady said the size 9's are out of stock. Then I asked her how I must make the size 7 to fit, she did not answer me. I said, ok, I will just chop off his toes. She said "Eish...
  11. Mev Vis Arend

    I have been informed.......................

    Jy moet net asseblief cattle rails opsit sodat die diertjies wat sy gaan huistoe bring nie afval nie. 😜
  12. Mev Vis Arend

    n Lekker "rustige" 3 dag Amageza deur die Karoo...

    Jis, dankie vir die deel. Dit was diep mooi. Ek bid saam met jou vir Laumé en haar liefmense.
  13. Mev Vis Arend

    The not-so-handy handyman and other randomness

    Joh, dis mooi. Hier is vir jou 'n idee vir wanneer jy gaan begin maak om te verkoop. (Nie my foto nie)
  14. Mev Vis Arend

    New Member: Johan From Windhoek Namibia

    Wanneer? Mei? Welkom, Johan.
  15. Mev Vis Arend

    Ride report of rit verslag - 3 days deur the Karoo

    Net soos hy kom. 😁
  16. Mev Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Verbeel ek my, of het Hatchi so bietjie meer vleisies om die middel as voorheen? Dis 'n baie mooi "kind" 👍
  17. Mev Vis Arend

    Who said The Hell can't be done with a sidecar?

    Jis, dit lyk of dit lekker was. Baie dankie vir die deel. Moenie dat enige persoon jou afraai om pret met jou sidecar te hê nie. Ons sin het ons net talle ure se genot verskaf en as ons ooit op 'n ouderdom kom wat ons nie meer bike kan ry nie, sal die sidecar nogsteeds sorg dat ons miggies op...
  18. Mev Vis Arend

    Going Back North_Kunene River Lodge

    Jis, daai Goanikontes mense het omtrent mooi gemaak. Ek sê nou vir Louis hy beter die pad so werk dat ons 'n dag daar kan spandeer. Ek mag nie koop op 'n bike trip nie, maar ek mag kyk 🤪
Top