Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Mev Vis Arend

    Swartbergpas

    Dit bly vir my die mooiste pas in Suid-Afrika.
  2. Mev Vis Arend

    Going Back North_Kunene River Lodge

    Tom, die enigste plek wat bereid is om vir ons travel insurance vir "op die bikes groter as 200cc" wil gee, is Hollard Insurance. Dan ook net op genommerde paaie. Gelukkig is tot die meeste van Namibia se voetpaatjies mos ook genommer 😜. Sal jy asseblief vir my Wybrand se nommer stuur sodat...
  3. Mev Vis Arend

    Going Back North_Kunene River Lodge

    Joh, hy loop vol!
  4. Mev Vis Arend

    Going Back North_Kunene River Lodge

    Jip, en die lekker braai daarna. Hopenlik is ons binnekort weer op daai pad 😄
  5. Mev Vis Arend

    Going Back North_Kunene River Lodge

    Jis, jy laat mens diep verlang. Mooi ry.
  6. Mev Vis Arend

    Down on the farm with the Bushlander

    Ai tog. Sê asseblief vir hulle ons dink aan hulle. Dit is so hartseer om 'n "kind" te verloor. 😥
  7. Mev Vis Arend

    Wilde lewe in jou tuin

    Jis, jy is omtrent bevoorreg om sulke mooi voëls in jou tuin te hê.
  8. Mev Vis Arend

    Facebook scammers come off second best

    Jy slaag regtig nie in jou doel nie. Sorry.
  9. Mev Vis Arend

    Facebook scammers come off second best

    Dit is vreeslik dat ek op so plek in die lewe is, maar dit verskaf my ongekende genot of drêk so te sien lê.
  10. Mev Vis Arend

    Freedom for the pup

    Dit is tjank-mooi. Baie geluk en veilige myle aan haar.
  11. Mev Vis Arend

    Bag to put over topbox. Fits over, not on.

    Ek is juis besig om aan een te beplan vir my topbox. Ek stel voor dat jy die klein sakkies se zips probeer "toemaak" met 'n flappie om dit meer waterbestand te maak.
  12. Mev Vis Arend

    Wilde lewe in jou tuin

    Ek is maar self bang vir 'n klomp goed. Vir slange ook. Maar ek kan nie dood maak nie. Ek sal so beskuit-beskuit 'n emmer op hulle sit en vir Louis roep. Hy is darem net bang vir 'n spinnekoppie. Baie bang. 😂
  13. Mev Vis Arend

    Wilde lewe in jou tuin

    Moenie worry nie. Jy het 'n yster-vrou.
  14. Mev Vis Arend

    Wilde lewe in jou tuin

    Ek sit juis nou met 'n bak meelwurms in my yskas. Die kat het 'n gecko in die kamer ingebring wat kon ontsnap. Daar is natuurlik geen manier wat ek hom kon vang nie. Na 'n paar dae en met die besef dat daar nie stomme insekte vir hom is om te eet nie, het ek gaan meelwurms koop. R75 vir 200...
  15. Mev Vis Arend

    Wilde lewe in jou tuin

    Dieselfde rumour was oor die kwikkies se voetjies gemaak totdat hulle besef het die voëltjies in die veld wat nie naby kaas kom nie, het ook horrelpootjies. Een van ons broeipaartjie het net 'n knop aan die einde van sy beentjie gehad. Die arme goetjies loop asof hulle gout het. Google sê ...
  16. Mev Vis Arend

    Wilde lewe in jou tuin

    Is dit 'n Kwikkie, Chris? Soos ek gehoor het, kan hulle nie presies sê hoekom hulle sulke horrelpootjies kry nie. Ons het 'n broeipaartjie gehad wat so kom keel opsit het vir kaas en meelwurms. Ons moes eenkeer Oos-Londen toe ry om meelwurms te gaan koop. 😜
  17. Mev Vis Arend

    Where has your bike taken you today?

    Joh, dit is 'n mooi prentjie.
  18. Mev Vis Arend

    Back to the Roots

    Ek ry lekker saam. Dankie vir die deel.
  19. Mev Vis Arend

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Port Elizabeth will always be Port Elizabeth, but it is no longer the capital of the Eastern Cape. Bhisho became the capital in 1994. It must be the most pathetic capital in the world, but it is what it is. "In October 1994, the then Eastern Cape Premier Raymond Mhlaba announced that Bisho...
  20. Mev Vis Arend

    Shaving my legs for a ride?

    😂 Ek wou haar ook stilmaak.
Top