duel, sê meeste van ons maar nie "nooit weer nie"? Ons wou aftree met 'n lock up and go huis sonder onnodige verantwoordelikhede, maar nou sit onsself met 3 rescues. Opregte Africanas en 'n kat wat self besluit het sy trek in. Nou sê ons maar weer "na hierdie 4, nooit weer nie".