Weer op twee wiele, gister agter jou porzie verby op R44.
Versigtig vir saamry, my ego gaan pakslae kry tussen jou en SH, weer n Germaanse dame gekoop.
Sal beslis dophou wanneer julle ry aangesien van Rooyen my nie saamnooi nie. Al die 50-ste verjaarsdag parties moet net eers klaarkom, het...