Mense onderskat die 650L, great bikes!!!
Btw Ian in Great Brak, is jou naam jou blyplek s'n? Het nou al twee keer 'n aweome XR600R daar sien taan voor 'n huis, bike is in ongelooflike oorspronklike toestand!!!!
911 off
You get a road worthy WR250 in some countries, think it's called TTR250R.... The CRF250L will be cool, wonder what the service intervals will be + steel or titanium valves....
Ek sal maar my kneebraces en mx boots aantrek..... Die Xr of CR en san is een ding, maar ken noggie vir Helga in sand nie, sal die throttle moet moor :ricky:
Same wreck as Flatout, different angle. Took a trip with my two cousins after our uncle passed away, last pic is a beer left for him. BTW the farm where this car stands has 3/4 campsites, awesome star gazing especially after a few Redhearts.....
Great, ek het nog nie die groot Germaanse Sle.. uhm...dame op dieperige sand gery nie!
Vstrom moet sommer sy Repsol ready to race masjien saambring dat ons kan kyk of sy Oostenrykse supermodel op sand kan loop..........
Ons het laasjaar so bietjie langs die Brandvlei dam in die sand gaan speel, maar daar's n keuse van terein rondom W'ster om te ry. Klipkoppies met singletrack agter die gholfbaan (paar nice tegniese stukkies, nie bike breakers nie), oop paaie in die Nuy/De Wet- en Skerpenheuwel(spel?)-area +...
Prefer the Enduristan design, you can still carry a pillion. Got mine from a friend in EU at quite a bit cheaper than Giantloop. ChrisL imports them but I only heard after going through the schlep of sourcing etc.
Terrible news, rip and strongs to the family!
On a different subject, in cage from Tableview to Worcester today and were shocked to see lack of atgatt on especially pillions and children with sandals as pillion while the rider behaves like a A-hole!!!
Betaal vir my en Stroke Her - hy't sy password weggewetter en kan nie post nie.
Archangel.....bring jy nog daai standup paddle board? Wou dit nog altyd probeer, al is dit in 'n rivier... ;D