Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Woestersous

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    I hear you, what I don't understand is why a set op hard panniers cost the same or more than a Venter trailer. There cannot be any sane reason for the high cost.
  2. Woestersous

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    They make a 1150 and 1200 model as well, $299 excl postage, vat etc
  3. Woestersous

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    What type luggage do you guys use?  Some might have read the Anvil Bash RR, I lost both my BMW plastic panniers, found the one but the second one is a gonner.  It looks like the insurance will pay, I'm leaning towards soft luggage but I sometimes have a pillion so the Giant Loop won't work.  I'm...
  4. Woestersous

    ThundaCan for GS/GSA 1150.

    Pas dit op 'n gewone GS en maak dit enige verskil in performance of raas dit net meer?  Ek het nog my cat in.
  5. Woestersous

    Newbie van CW.

    Boere, jy't beslis waarde vir geld gekry!!!
  6. Woestersous

    Canola Run 2011 is here! 10th of September

    @M 660R, julle sal cool wees, moet net nie lê asof jy deur D T Kloof gaan nie, haha. My en LZ se eerste grond trip ook, just keep a cool tool and a tight ***.... 8-)
  7. Woestersous

    jupiter's XT600Z TENERE

    Dink Dan is saam met sy vrou in Namibie...
  8. Woestersous

    Anvill Bash Ride Report thread

    Tussen my en Stroke Her is daar geen gps, alhoewel SH marine electronics rep, go figure :peepwall:, ons ry dus agter ons neuse aan en met 'n fotostaat van 'n kaart.  So kom ons agter SH se neus by die Doring rivier uit en besluit om die vlot te toets.  Tydens die gesukkel hap ek vir SH met "van...
  9. Woestersous

    Anvill Bash Ride Report thread

    Ma dan kan ons mos sommer 'n doppie eiwers deurwerk ook! :biggrin: :3some: mmmm, as die aerrie oor is kan ons so maak.... :biggrin: :biggrin:
  10. Woestersous

    Anvill Bash Ride Report thread

    Ek het hard gekyk na die GL sak, my vrou ry soms saam, ek sal net moet kyk of daar plek vir haar gaan wees met die sak op....
  11. Woestersous

    Anvill Bash Ride Report thread

    Tau het my nounet ge-PM, my groceries is op CW, sal vir jou laat kry, is Vrydag anderkant die berg...
  12. Woestersous

    Anvill Bash Ride Report thread

    @ Archangel, die versekering sê gooi, hulle wou net nie val vir die gps en gholfstokke in die pannier nie ::) Groot besluit is nou net of ek weer harde- of sagte-panniers moet gaan.....
  13. Woestersous

    Newbie van CW.

    Uiteindelik !!!! Welkom in die kennels!
  14. Woestersous

    Anvill Bash Ride Report thread

    AMPER vergeet ek, baie dankie vir die Rokstraps, sal hulle beslis kan gebruik, 'n man stink so bietjie erg sonder jou spaar klere :imaposer:
  15. Woestersous

    Anvill Bash Ride Report thread

    Dankie vir die lekker kuier en al jul voorbereiding Mof en Hingsding! Na my pannier eskapades Vrydag kon jy die stink van my af sien opstyg vandag, ek moes op die stoep uittrek vanmiddag!!!! Hahaha. Op daai noot moet ek ook baaaaaie dankie sê vir Stroke Her se kombers, Stoetbul se ekstra...
  16. Woestersous

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Uiteindelik, konnie blerrie slaap nie! Sien nou-nou, mooi ry almal. Heimer, bring vir ons 'n hard copy ;-) Mof, Nico gaan dit nie kan maak nie.
  17. Woestersous

    I am thinking of buying a plastic/enduro bike. Which one???

    Vanoggend pics gekyk, baie nice!!! Dink die Kawasaki's is underrated.
  18. Woestersous

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    More beter vinnig kom en gaan, Helga is al gepak "she only whantz to hear one click"!, en di's die sleutel wat ingaan. Môre-aand gaan 'n orgie in my garage wees..... 2xHonda's waarvan een n groot vark is, 1xGrootSlet en Stroke Her se KTM, hoop nie sy petite meisitjie skrik en los dammetjies olie...
  19. Woestersous

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    5-6 degrees min with a light breeze !!! Di's daai briessie wat ons gaan vir-etter!!!
  20. Woestersous

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Lyk my ek en Stroke Her is enigstes wat deur Wupperthal gaan. ????
Top