Klink of ek solank Prohep en pille vir lag magseer sal moet kry!
Manne wat roetes beplan, ek en Stroke Her sal julle by die Wimpy in Ceres kry, vandaar gaan ons na Mof via Wupperthal, Botterkloof......ons gan daai reguit pielpad los ve Sondag en die rivier/SAS Willehond los ve volgende trippie.