Ek watch julle, Biesie, ook gedink aan daai roete 2 van jou, tot by Wupperthal, maar ekt noggie Katbakkies gery nie. Elkgeval, sal ek en Stroke Her op sy 640 Adv wees, ons beplan n cruising speed van so 110km/h, stel nie belang om die land-spoed rekord te breek nie.