Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Manic

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Geen geld, kan trips soos die koop nie. Vat dit van iemand wat nie kinders het nie:cry: Dis priceless. Doen dit meer gereeld tjom, terwyl sy nog jonk is, en voordat sy huis uit trek. Pa se blue eye 🥰(y) Ek sien al hier kom n 650/800GS v sussie as n starter bike 😘
  2. Manic

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Ek het geleer om maar stil te bly en my tong te byt. Ek staan en praat met n ou laasweek. Hy vertel my, toe hy van PE af na JHB toe wou gevlieg het, met die Inflight goete, toe vra hy hardop hoekom kry mens life jackets, dis nie n boot nie. Hy soek n Valskerm. Toe laat hulle hom vd vliegtuig...
  3. Manic

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Hein, jy is n lekker ou. Klink ons gaan goed oor die weg kom :love:
  4. Manic

    Namibia Trip Advice.

    Wife and I want to hit Namibia in the bakkie, sometime, no specific time yet. Never been there before. So we are newbies to the area. 7 days/9 days/10 days no issue. Where is the travel gurrus with advice or destinations? Please take note, wife dont do 2 man tent camping, coffee in the bush...
  5. Manic

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    :love::ROFLMAO: :cool: My vrou my ook uit huis gejaag vanmore. Toe ek 16h00 terug kom by huis, toe sit sy nog in pajamas en TV kyk. Sy het net gebad, skoon jamas aangetrek, en heeldag ha series gesit en kyk. Sy happy, ek happy :ROFLMAO: Hulle kort die rus....
  6. Manic

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    So inplaas van om die blok, toe is julle sommer heeldag weg 😁😁:love::love:
  7. Manic

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Awesome tjom. Baie nice!!
  8. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    3 dinge vir vandag. 1. Die 1300 ry befok. 2. Die nuwe tyres is befok. 3. Bike ry is befok. Ok bye.....
  9. Manic

    Oh no...Biker down in Outeniqua Pass

    Vir my gaan bike ry op n teerpad oor die draaie. As ek 300km ver wil ry reguit, dan vat ek my bakkie. Hy het aircon, ek kan Coke drink en ry en rook. Draaie draaie!! Ek sal heeldag lank net le van eenkant na n ander kant. Nie so seer knee sliders skuur op die teer nie, maar darem n footpeg...
  10. Manic

    F900/800GS

    :love::love:
  11. Manic

    Stolen Bike - 2013 BMW 1200 GS (Blue) - Strand

    Hy by die huis uitgekom, of is hy nou al naby Namibia? :ROFLMAO:
  12. Manic

    BMW Charger Question

    Keep on Eskom. It uses so little power in anycase(y)
  13. Manic

    BMW Charger Question

    My one bike do the same. It stays on. Then connected my CTek to bike, took 3 days to get the green light. So I suspect the batt is faulty. I swopped to my other Bmw charger, still wont go to sleep. So in my case 2 chargers cant be faulty. Its the batt. Only the one bike. When connected to...
  14. Manic

    BMW word ook nou automaties

    Net so. Jy moet oopmaak en dan upshift. Met downshifts, throttle heeltemal toe. Ek gebruik nie QS as ek op 170 wil terug gear om te overtake nie. Gebruik die clutch.
  15. Manic

    BMW word ook nou automaties

    Cause you probably blipp the trottle on your own bike to do that. With QS you cant. If your throttle and gear shift action is wrong, its very jerky and kak changes you will get.
  16. Manic

    BMW word ook nou automaties

    Wel, as jy mooi daaroor dink. Omtrent alle BMW bikes kom uit met die Quickshifter. Jy gebruik ma net die clutch as jy wegtrek, of stop by robot. So hulle is al lankal amper clutchless. Ek sal hom ry. Ma daai Honda wat jy gears change op handlebars, sonder n regte gearlever, hom kan hulle...
  17. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    250km kan mens doen, minder as dit dan raak als n flopop.
  18. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    Daar is klaar n recall op die 900GS. Die sticker op die bike wat die klank vd exhaust aandui is uit met 1Db. Dis n stop sale Recall :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO: Bmw moet eers n nuwe sticker bestel en v jou op plak :devilish: Blerrie Duitsers. Recall op die Daytime Running light ook, maar...
  19. Manic

    1300 GS BeeMwee.

    :ROFLMAO:
Top