Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. chopperpilot

    Wanted DR rough stuff

    @Neo_za Onthou om die speedo drive by die voorste hub, heeltemaal uitmekaar te haal, skoon te maak en te ghries. Verwyder die olieseël versigtig, haal dan die plastiek rat met bus uit. Hy loop soms droog, en dan het jy skade.
  2. chopperpilot

    Sold 2010 DRZ 400 e

    Waiting for the pics.
  3. chopperpilot

    Sold 1997 Suzuki Djebel DR 250 XC

    @Grunder Die DR 250 Djebel kom standaard met daardie voorlig. Ek het so ñ kompleet lig by Barton in PE gekoop vir my DR 350 SE. Benodig ñ klein modifikasie. Lig is nie op hierdie stadium te koop nie.
  4. chopperpilot

    Tenere 34L fettling

    Laser cut een van Petri se bike, if all else fails!
  5. chopperpilot

    Tenere 34L fettling

    @sidetrack Ek sal die afstand meet. Die onderste deksel is nie daar nie.
  6. chopperpilot

    Sold 1997 Suzuki Djebel DR 250 XC

    Fantastic little bikes! 28 hp IIRC. 17 Litre fuel tank. Suspension better than anything new its class. Suspension adjustable for shorties.
  7. chopperpilot

    Tenere 34L fettling

    @sidetrack Was op ñ DR gewees, wat ek destyds gekoop het. Stock DR een gekoop. Indien joune nie werk nie, stuur ek die een.
  8. chopperpilot

    Tenere 34L fettling

    Skerp Chris! Groete.😉
  9. chopperpilot

    Tenere 34L fettling

    @sidetrack So your instrument exactly the same?
  10. chopperpilot

    Tenere 34L fettling

    I have this, is it Yamaha, or a copy?
  11. chopperpilot

    Wanted DR rough stuff

    @Neo_za Om die starter clutch te bevestig, lê die DR op sy regtersy op jou gras neer, en maak die linker enjin casing se boutjies los. Skok casing effens met hand of rubber hamer, haal casing af, en kyk wat aangaan. Die gasket mag heel moontlik heel bly. Sit bq ghries op gasket, wanneer jy...
  12. chopperpilot

    Wanted DR rough stuff

    @Neo_za Geluk met jou DR! Bly die Sertao nou? Die DR se choke kabel is geneig om te roes, omrede water/seep van die choke lever inloop. Nuwe kabel of choke knop soos op kleiner kapasiteit DRs. @Grunder mag dalk ñ stock uitlaat hê. Al my extras is saam met my DR na @0012 in Harare. Indien...
  13. chopperpilot

    34L air filter

    Startline behoort ñ velletjie filter spons materiaal te verkoop. Sny op maat en plak met kontakgom. Jou beursie is mos aan die dun kant?
  14. chopperpilot

    Tenere 34L fettling

    @sidetrack Ek het dit net gesê om ñ positiewe "spell" oor jou Yammie, asook jou finansies te plaas, of is dit nou blaas!😁 Ons hou duime vas dat dit slegs die seëls is!👍🏻...
  15. chopperpilot

    W2 4-Dirt Boot straps. Where to buy?

    @petrus777 Boodskap gestuur.
  16. chopperpilot

    W2 4-Dirt Boot straps. Where to buy?

    I had a look. The straps on both my wife's old W2 boots are still intact. Her boots are size 40, and has 3 straps per boot. Two straps are 10cm long, and one is 14cm long.
  17. chopperpilot

    Tenere 34L fettling

    @sidetrack Dankie, ek neem kennis!
  18. chopperpilot

    Tenere 34L fettling

    Die valve stem seals is seker ñ moontlikheid Bart?🤔 Ek probeer in die proses vir Sidetrack positief hou. Opgemerk dat hy nie sy hele Kersbonus op ñ engine rebuild wil spandeer nie!
Top