Chris
Dalk gedeeltelik verstop, so te min brandstof vir koue start, maar genoeg as hy warm is.
Onthou choke gee meer brandstof vir wanneer die enjin koud is.
Doen wat Sidetrack voorstel, kyk of jy klampe weerkante van carb kan laat skiet, en draai float bowl op sy sy.
Die skroefies strip...