@sidetrack
En jou eie buisie rooi Wynns "Loctite"?
Het dit "hard" geword?π
Glo nie blou sal Γ± probleem wees. Jy draai mos nie die nuwe bout baie vas nie, en copper slip of iets soortgelyk op die threads.
Sterkte!
Is the red Loctite not stronger? The red one I have says Stud Locker. The LocTite brand is super expensive though. Wynns is a lot more affordable.
Go "borrow" a bit from Runner!ππ