Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Eisbein

    Modify 1150 G/S - My Gat Jeuk

    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=154905.0 https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=230001.0 :biggrin:
  2. Eisbein

    Hard riding around the cape

    Dunno if they let bikes in, but Matroosberg is proper
  3. Eisbein

    Feed for GPS?

    Could also then use that to control a relay that get put inline with the hella plug that is there already
  4. Eisbein

    Unused Stuff

    1st look at this I thought 'My goodness. What a pretty pop rivet gun !'
  5. Eisbein

    1978 Toyota Corolla 1600 Deluxe 2-door

    Het PRESIES so een in die 90's gehad (in fact - ek het so 'n 1200 Stasiewa gehad wat in 'n ongeluk afgeskryf is en toe presies die sedan daarna gekry) Baie cool karre - geen foefies en maklik om aan die gang te hou
  6. Eisbein

    Opinion please? DJEBEL

    My raad ook Die 200 en 250 is chalk & cheese
  7. Eisbein

    Weg! Ysterperd

    But also too many vowels
  8. Eisbein

    Sederberg omswerwinge

    Ek hou baie van jou skryfstyl Wag geduldig vir die res :-)
  9. Eisbein

    FS :- BMW K1200LT

    :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:
  10. Eisbein

    FS :- BMW K1200LT

    Oh man oh man oh man I am renovating/extending house now, otherwise I would have jumped at this right now GLWTS
  11. Eisbein

    I'll buy this!!

    What is vrek funny to me is the spyware and 'children' comment he nonchalantly just slipped in at 5:54 :biggrin: :biggrin: :biggrin: :biggrin:
  12. Eisbein

    1200GS

    Lekker ! Dis die een ding van die GSA wat ek baie van hou - landelike (rural) agterpaaie trips is soveel lekkerder met die 30l as jy nie die heeltyd hoef te 'worry' of jy binne 300km 'n petrolpomp gaan raakry nie Die gemaklike sitplek help ook vir daardie 800km+ terug huis toe dae :biggrin...
  13. Eisbein

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    :thumleft: :thumleft: :thumleft:
  14. Eisbein

    1 motorfiets, 2 mense, 3 weke vakansie en 80 ure/6200 km in die saal: Klaar!

    My vrou het vanoggend kom sê sy het Facebook memory gekry waar ons net terug by die huis geland het 12 jaar terug Siende dat ons nog nie weer so iets op die skaal gedoen het nie dink ek ek kan die maar (al is dit net vir my eie nostalgie/depressie) terug na die voorgrond bring :biggrin...
  15. Eisbein

    Cleaning biking cupboard

    That Nuvi and Zumo was basically free Someone got a fantastic deal
  16. Eisbein

    Who is into cruisers and can identify this one..

    This one has a disk at the back and a different tail piece My guess would be this: https://www.motorcyclespecs.co.za/model/Honda/honda_vt1100c2_95.htm
  17. Eisbein

    Padkamp met die Karretjie: 'n Karoo Toer

    Lekker ! Ons het laasweek met die karre vir so 'n week deur die Karoo gery en van NeuBethesda af tot by Victoria Wes was ons 'n paar keer bly ons was in die Disco en nie op 'n bike nie Het twee dae later nog sprinkane in verskeie grade van 'paralytic' uitgegrawe uit die vreemdste nate en gate...
  18. Eisbein

    Een van daai "nou moet ek ver gaan ry, anders slaan ek iemand dood" ritte

    My meeste 'vat die pat om stoom af te blaas voor ek my medewerkers slegsê' trips begin ook op dieselfde manier :biggrin:
Top