Ek soek oplossings om my gereedskap altyd te kan saamry. Topbox is nie altyd vol nie. Dan skud die spulletjie. Gebruik tans crashbar bags. Maar hulle hou ook nie lank nie. Vrag is te swaar. Ek wil kompressor, tyre levers, plugs en plugtools, Cruz toolroll en ander klein benodigdhede kan...