Dankie
Ek wou die frame eintlik swart gemaak het met pers en pink sparkles, maar het teen dit besluit, as mens dalk weer fiets wil verkoop in toekoms, sal daar nie so groot mark wees vir girly kleure nie.. Maar as dit kom dat sy dalk besluit sy wil meer girly gaan, sal ek die extra plastics se...