Nou sal ek versigtig moet antwoord 🤔
As jy die 990 se oor draai moet jy vasklou of jy bly agter, paartykeer net te veel. Die duitser doen dit so elegant, net genoeg. Nie te min en nie te veel nie.
My view this morning.
Arrived at the Sesriem to Opuwa turn off and sadly no Elephants
The road from Sesriem to Opuwa was really ***** with lots of rocks, loose gravel and wash a ways.
Wow, is dit al 10 jaar gelede, die tyd vlieg vinnig verby.
Roberto en Margaret is nou met perde besig, maar gaan goed met hulle.
Laat weet as julle in die kant van die wereld is 👍
Packed and ready for the journey North
Breakfast at Probst
Duneworx Yamaha Swakopmund, because wise *** left his tyre levers at home
Windpomp 14 on the Henties Bay road
Daar was soveel ontwikkeling rondom daardie areas, dit is ongelooflik. Veral in Oshikango. Ons het altyd daar die grens oor gesteek toe ek in die army was in 1987