Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Mev Vis Arend

    A weekend in Sabie.

    Jis, dit is mooi, man. Dankie vir die deel. Ons het darem self onlangs lekker koud gekry in Cradock. Dit smaak my dat daar net eenvoudig nie 'n handskoen op die mark is wat mens se vingers spaar nie.
  2. Mev Vis Arend

    Places to stay in Southern Namibia

    No, if I listen to people's experience at Hel....., those people were born without any professionalism and kindness. People all over the spectrum are complaining. I think she just felt sorry for Louis that day. We had a very unfriendly experience at Seeheim and will not go back there again...
  3. Mev Vis Arend

    A SHORT GETAWAY -CRADOCK AREA

    https://wilddog.net.za/threads/show-and-tell.263317/page-2 Post 27 en 28. Hy het mooi gemaak. :giggle:
  4. Mev Vis Arend

    A SHORT GETAWAY -CRADOCK AREA

    Mens kan nie glo hoe lekker ons in daai tent gebly het nie. Die waaierverwarmer en warmwaterbottels wat in die tent was, het gesorg dat ons nie koud kry nie. Tentkamp gee net bietjie meer "bosgevoel" as 'n huisie-ding. Ons sal beslis weer daarheen gaan.
  5. Mev Vis Arend

    A SHORT GETAWAY -CRADOCK AREA

    Nou sal ons MOET teruggaan 😊.
  6. Mev Vis Arend

    A SHORT GETAWAY -CRADOCK AREA

    Dis 'n feit, Chris. Ek sal self nie my lewe waag op daai modder paaie nie. :oops:
  7. Mev Vis Arend

    A SHORT GETAWAY -CRADOCK AREA

    Dit is. Mens kan nie genoeg daarvan kry nie.
  8. Mev Vis Arend

    Landscapes

    Ja, jis, Chris. dis moeilik om die mooi tussen daai berge te beskryf.
  9. Mev Vis Arend

    Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

    Mooi-mooi. Dankie vir die deel.
  10. Mev Vis Arend

    Photo of the day

    Ek hou niks van die winter nie, maar dit is darem die mooiste mooi!
  11. Mev Vis Arend

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Aan die ander kant. Jy is iemand wat graag mense help. Dit is hoe ek jou leer ken het. Hoeveel van die mense wat jy al gehelp het, het so opgetree? Moenie dat een poephol jou goedhartigheid "doodmaak" nie. Die meeste van ons stel hulp hoog op prys.
  12. Mev Vis Arend

    Places to stay in Southern Namibia

    Ja-nee, daai Duitsers is moeilike mense, maar toe Louis geval en al sy knieligmente geskreur het, het sy uit haar pad gegaan om ons te help. Sy het ys en pille aangedra en kom op-check op hom. Tot aangebied om hom na die dokter in Luderitz te vat.
  13. Mev Vis Arend

    Down on the farm with the Bushlander

    Hoe groot is die huis, Johan? Dit lyk lekker ruim.
  14. Mev Vis Arend

    Down on the farm with the Bushlander

    Joh!! Sterkte!
  15. Mev Vis Arend

    CRF250 Rally/DS

    Ja, en die L is BAIE vinniger as die Rally. Louis kry my nooit ingehaal nie. Ek is altyd voor :devilish::cool:
  16. Mev Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Jis, julle het omtrent groot verliese gehad die afgelope ruk. :cry::cry: Koester hulle in julle harte. Sterkte.
  17. Mev Vis Arend

    2 weeks holiday: Bush camp Botswana with children? (6&7yo)

    m0lt3n, gaan geniet julle vakansie. Daar is altyd gevare oraloor, maar vra jouself net af - hoe gereeld hoor jy van mense wat deur wilde diere gevang word? Die kans is groter dat 'n wilde mens jou kind kan leed aan doen. Gaan wys jou kinders die natuur en leer hulle om daarvoor lief te raak...
  18. Mev Vis Arend

    Satellite communicators & SOS (not phones). inReach, Spot, etc

    Dit lyk amper asof ons maar nog so bietjie aan ons satphone moet vashou :oops:
Top