Vehicles always drift over ever so slightly before changing lanes, or even indicating.
(Some cowboys just suddenly change lanes, no spidey sense will predict this.)
When approaching a red traffic light with vehicles already queuing (double lane) the last vehicle to approach the light on either side of the line, will always change lanes to join the lane with fewer cars.
I currently find the Chopped baggers,or bagged choppers very intriguing.
The massive front wheel (Must be great offroad), the low nature (not sure if one can go round a corner) and the massive sound systems...
I have appreciation for the vision and the workmanship that goes into these machines.
The complete disregard for practicality, and focus on "out there" and unconventional designs is very interesting to me.
Wouldn't want to own one.
Ektok'npomp...
Hierdie een net van die N1 af oppad na VanDer Kloof Dam.
My foon se foto album het 'n "loop" funksie wat die windpomp wir ewig op my foonskerm in die wind laat draai.
From their marketing blurb, it sounds like they buy oil from large producers and it gets branded into their containers.
Suppose without getting it independently tested and compared, one would not know if it works.
Ek begin my trips gewoonlik hier
https://maps.app.goo.gl/dT84GSBdGNxsw7LB9
Dit is vir my die naaste lekker grondpad van enige afstand in die area.
Van daar af ry mens basies reguit met die grond (oor so paar teer kruisings) van daar af. Om by beestekraal uit te kom gaan so bietjie van 'n...
Breedtsnek is nie groot bike terrein nie. Ek was saterdag op tot by die 2de water pyp aan die suidekant, en ek het maar gesukkel. Na moerse gestoei die bike omgedraai gekry. Baie babyheads, en mens het momentum nodig. Ek was nie lus om bike op te tel nie en was oorversigtig.
Ek sal een of...
Die blou roete met pyltjies was so 320 roundtrip.
Jy kan verder uitry, Koster, Derby etc. Daar is ook lekker paaie tot in Groot Marico, waar mens kan lekker kamp, en terug ry volgende dag.