Wanneer jy se "Band het sleg afgeloop" kan jy dit beskryf of 'n foto pos?
Watse spoed is lae spoed?
Tensy die band ovaal is of 'n flat spot het, behoort die knoppe nie die band so te laat hop dat jy 'n headshake kry nie.
Volg stappe soos bo, begin beslis by die balansering, speke, wheel...