Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Slovac

    TRIP TRACK APP

    Try Polarsteps. It's a travel tracker that works great for the bike. Your can add photos and comments to each trip and share it with friends and family who you allow to "follow" you. They can then also track how you are doing on your trip.
  2. Slovac

    Gerrit van Oasis

    Dit is baie hartseer nuus... Goeie mens gewees Sterkte vir Chantal hulle
  3. Slovac

    ONeal Sierra Helmet? Stock?!?

    I just tried one on now as I am also in the market for a new helmet.  It doesn't have a bad fit, but one thing I did notice is that because of the contours of the helmet at the bottom, you can't just put it down on a shelf like any other helmet.  It wants to fall over.  I placed it on the shelf...
  4. Slovac

    Tankwa

    Dit klink of jy praat van die pad na Kagga Kamma toe?  Jy kan daar in ry, die pad loop dood by Kagga Kamma.  Hulle het dag besoek pakette, dan kan jy die boesman tekeninge gaan kyk... net een catch.... dit kos R1150 om te gaan kyk.
  5. Slovac

    Middelpos via Tankwa Padstal

    Dankie ironman.  Ek stem, pillion en bagasie maak meeste grond paaie baie interessant. Ek gaan gelukkig baie lig hardloop.  Geen bagasie of pillion nie.  Sommer net 'n tyre repair kit en 'n Camelbak.  Hopelik gebruik ek net die een  :imaposer:
  6. Slovac

    Middelpos via Tankwa Padstal

    Dankie vir al die info Vaalbaas.  :thumleft:  Jammer ironman dat ek jou fred highjack.  :3some: Dit klink my die pad is beter as wat ek dit ook al gesien het.  Gaan maar vir myself 'n ekstra uur gee om die roete te doen, sodat ek myself beter "pace".
  7. Slovac

    Middelpos via Tankwa Padstal

    Hi ironman, watter pad is dit wat nou so sleg is? Is dit die een waar jy vanaf die R355 regs draai by die padstal, rigiting Sutherland? Ek vra want ek doen 'n solo trippie Calvinia toe via Middelpos op Vrydag en probeer uitfigure watter pad ek gaan vat. Daai was my eerste kuese, maar ek wil nie...
  8. Slovac

    1610km in n dag, n laaaang dag (RR klaar, laat opdatering!)

    Dit is 'n awesome RR!!  Baie geluk met julle Dusty Butt  :deal: Ek het 'n paar keer my hol geskeer gedurende die lees van hierdie storie... dankie vir die moeite om dit te post!
  9. Slovac

    Advice needed - duplicate license

    It's not that much of an issue... you take your ID (assuming you still have it), 4 B&W photos and an affidavit to the traffic dept.  You do your eye test, pay something like R180 bucks and they give you a temp licence on the spot.  You only need one temp licence for both car and bike, so only 4...
  10. Slovac

    Toyrun to Tankwa Padstal This Weekend: Departure Details On Page 1

    Verstaan ek nou reg, ons moet nou nie meer speelgoed bring nie?  Kan ons dan 'n donasie maak iewers?
  11. Slovac

    Toyrun to Tankwa Padstal This Weekend: Departure Details On Page 1

    Is hulle al weer aan die gang?  Dis great nuus.  :thumleft:
  12. Slovac

    Toyrun to Tankwa Padstal This Weekend: Departure Details On Page 1

    Die toyrun klink na 'n bakgat idee!  Ek's in  :thumleft:  :thumleft: Het hulle nog bier by die padstal, of moet ons vir ons self sorg?  :drif:
  13. Slovac

    WC Outride for the fight against cancer 27th July

    Iemand moet jou seker kom oppas :3some:
  14. Slovac

    WC Outride for the fight against cancer 27th July

    Gooi my naam op die lys  :thumleft: Sal julle by Donford kry vir koffie  :ricky:
  15. Slovac

    Tankwa Bike Burn 23-25May 2014

    Weet enige iemand hoe lyk die roetes vir Saterdag?
  16. Slovac

    Tankwa Bike Burn 23-25May 2014

    Thanks pistonpete for sorting me out with tyres yesterday. See you at the bike burn!  :thumleft:
  17. Slovac

    International Classical Invitation Meeting at Killarney

    Thanks for sharing the photos.  :thumleft: :thumleft: Killarney really need to put some work into their marketing campaigns.  I would have loved to be there.... had I known about it.  :drif: :eek7:
  18. Slovac

    Standing, sitting, sand, silly arguments

    Ook nie regtig minder nie  :ricky:
  19. Slovac

    Tegniese roete - Kaapstad omgewing

    Die paaie is lekker weg gespoel by Paarl rots wat hulle op die oomblik tegnies maak.  Die grondpad wat van noord Paarl af loop tot by die ingang na die natuur reservaat is toegemaak omdat die pad so sleg is (en 'n paar diep slote in het), maar jy kan met 'n bike net net om die versperring ry. ...
  20. Slovac

    My impressions of the new 1200GS

    Are you saying you are organising a trip to Vic falls?  In that case, I'm in!  :ricky: :ricky:
Top