Try Polarsteps. It's a travel tracker that works great for the bike. Your can add photos and comments to each trip and share it with friends and family who you allow to "follow" you.
They can then also track how you are doing on your trip.
I just tried one on now as I am also in the market for a new helmet. It doesn't have a bad fit, but one thing I did notice is that because of the contours of the helmet at the bottom, you can't just put it down on a shelf like any other helmet. It wants to fall over. I placed it on the shelf...
Dit klink of jy praat van die pad na Kagga Kamma toe? Jy kan daar in ry, die pad loop dood by Kagga Kamma. Hulle het dag besoek pakette, dan kan jy die boesman tekeninge gaan kyk... net een catch.... dit kos R1150 om te gaan kyk.
Dankie ironman. Ek stem, pillion en bagasie maak meeste grond paaie baie interessant. Ek gaan gelukkig baie lig hardloop. Geen bagasie of pillion nie. Sommer net 'n tyre repair kit en 'n Camelbak. Hopelik gebruik ek net die een :imaposer:
Dankie vir al die info Vaalbaas. :thumleft: Jammer ironman dat ek jou fred highjack. :3some:
Dit klink my die pad is beter as wat ek dit ook al gesien het. Gaan maar vir myself 'n ekstra uur gee om die roete te doen, sodat ek myself beter "pace".
Hi ironman, watter pad is dit wat nou so sleg is? Is dit die een waar jy vanaf die R355 regs draai by die padstal, rigiting Sutherland?
Ek vra want ek doen 'n solo trippie Calvinia toe via Middelpos op Vrydag en probeer uitfigure watter pad ek gaan vat. Daai was my eerste kuese, maar ek wil nie...
Dit is 'n awesome RR!! Baie geluk met julle Dusty Butt :deal:
Ek het 'n paar keer my hol geskeer gedurende die lees van hierdie storie... dankie vir die moeite om dit te post!
It's not that much of an issue... you take your ID (assuming you still have it), 4 B&W photos and an affidavit to the traffic dept. You do your eye test, pay something like R180 bucks and they give you a temp licence on the spot. You only need one temp licence for both car and bike, so only 4...
Thanks for sharing the photos. :thumleft: :thumleft:
Killarney really need to put some work into their marketing campaigns. I would have loved to be there.... had I known about it. :drif: :eek7:
Die paaie is lekker weg gespoel by Paarl rots wat hulle op die oomblik tegnies maak. Die grondpad wat van noord Paarl af loop tot by die ingang na die natuur reservaat is toegemaak omdat die pad so sleg is (en 'n paar diep slote in het), maar jy kan met 'n bike net net om die versperring ry. ...