Jy kan aanhou langs die treinspoor tot by Klipheuwel. Bietjie sand hier en daar, soms is dit 'n twee spoor pad, gaan deur een of twee klein stroompies, ens. Die paadjie is net bietjie toe gegroei die tyd van die jaar. (en daar kan 'n paar dorings ook wees)
Het dit lanklaas gery, maar is pret...