Hierdie was nou die beste 4 ure wat ek in 'n lang tyd spandeer het (dit vat my lank om prentjies te kyk, ok). :lamer:
ChrisL en Karoo Rider, ek moet vir julle baie dankie se vir 'n wonderlike trip wat julle my op saamgevat gevat het, wel, met al die mooi fotos en beskrywings het dit gevoel of ek...