Dankie, Billy het haar van scratch af geleer, sy kon so bietjie ry maar nie soos sy moes nie. Hy het haar geleer om OP te kyk, haar balans reg te hou en betyds te stop. Billy is die beste! Sy vrou het haar gehelp met die voorbereiding vir die lkeerling lisensie toetse. Daai twee mense is goud werd.