Gedink die topic sal jou aandag trek...
Kyk kom ons wees eerlik - die OEM sports op die F800 is nie spots nie - dis fog lights sodat ander jóú kan sien, nie jÿ in die nag kan sien nie.
Nou ek het onlangs met 'n skok agter gekom dat wat ek weet van krag/elektrisiteit, is skokkend... Selfs 12v so...